Btg

Namibia Biltong - Afrikaans

Biltong...the one thing we all love in South Africa. Either we buy this from the shop or we partake in the traditional hunting of sustainable wild life management. Here is a traditional Namibia recipe in Afrikaans ! The best biltong recipe.

Gebruik BEES of WILD, die beste snit is silverside en Topside.
 
Sny die vleis in so 2 cm dik skywe, dit werk die beste veral met droog word. 
 
Gooi die volgende speserye op, die mater is per Kg rou vleis (biltong)
 
18 Gram sout, fyn sout of growe sout.
2 Gram swart peper peper, grof gemaal is die beste. 
4 Gram gebrande koljander, jy kan dit in jou pan doen. 
2 Gr bruin suiker.

Ook kan jy die Vasco Da Gama Peri Peri Anti-Pirate spice gebruik ! 
 
1. Gooi die vleis in n meng bak, en die smeer or werk al die speserye in die vleis in

2. Sprinkel bietjie Worchestersous oor, moet glad nie Asyn gebruik nie. 

3. Laat staan vir 12 ure in n koel plek, soos n yskas of koelkamer, en meng weer deur, laat staan weer vir12 ure

4. En hang op om droog te word, in n goed gewentileeder vertrek of voor n waaier.


Geneit dit !